William Devane

William Devane
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Joseph Devane
Geboorte 5 September 1939 (1939-09-05)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Joshua Devane
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Aktiewe jare 1967–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William Devane (gebore 5 September 1939) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Payback (1999), Space Cowboys (2000), en Interstellar (2014), en in die televisiereeks Knots Landing (1979).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search